Interprovincial – Acro Dance Sport

Op 19 Junie 2021 het Academy of Acrobats se akrobate het aan die Interprovinsiale kompetisie via Zoom (‘n eerste vir Akro Dans Sport) deelgeneem om die Wes-Kaap provinsie te verteenwoordig.

Die volgende akrobate het in Vlak twee die volgende plekke in Wes-Kaap provinsie se ranklys verwerf:
Anke Steenekamp nr 2(sal provinsie verteenwoordig by Suid-Akrikaanse Akro Dans Sport sodra nuwe datum vasgestel is), Lara Sowden 3de, Amy Beckwith 6 de, Danika Mouton 7de, Caty-Ann Schlebusch 9de, Saskia Barnard 10 de, Alexis Peringuey 11de, Amelie Lambrecht 16de, Tatum Hutchinson 17de, Mia Cillie 18 de en Tatum Swart 22ste.

Die volgende akrobate het in Vlak 6 die volgende plekke in die Wes-Kaap provinsie se ranglys verwerf: Nina Koen 3de, Isabella Rosslee 4 de, Kaylin Blanckenberg 5de, Jessica Theron 6de, Carla Theron 7de, Carli Duvenhage 8ste en Carla decWet 10de.

Foto vlak 2:
Links agter Alexis Peringuey, Anke Steenekamp, Lara Sowden, Tatum Swart, Amy Beckwith.
Links voor: Amelie Lambrecht, Tatum Hutchison, Caty-Ann Schlebusch, Saskia Barnard, Mia Cillie
Heel voor middel: Danika Mouton

Foto vlak 6:
Links agter: Jessica Theron, Kaylin Blanckenberg, Carla de Wet, Nina Koen
Links voor: Carli Duvenhage, Carla Theron, Isabella Rosslee.

WP Champs for Acro Dance Sport

Op 1 Mei 2021 het 18 akrobate van Academy of Acrobats in Durbanville deelgeneem aan die Westelike Provinsie se Akro Sport Kompetisie in Swellendam. Al 18 akrobate het gekwalifiseer om aan die Interprovinsiale kompetisie op 19 Junie deel te neem en hulle provinsie te verteenwoordig. 

Die volgende akrobate het gekwalifiseer en die WP span gehaal in Vlak 2: Anke Steenekamp (2de plek algeheel en 1ste plek 11 jaar en oor), Caty-Ann Schlebusch (3de plek algeheel en 1ste plek 8 year en onder), Amy Beckwith (5de plek algeheel en 2de 10 jaar en onder), Saskia Barnard(6de plek algeheel en 2de plek 8 jaar en onder), Lara Sowden (7de plek algeheel en 3de plek 10 jaar en onder), Danika Mounton(8ste plek algeheel en 4de plek 10 jaar en onder), Amelie Lambrecht (14de plek algeheel en 5de plek 10 jaar en onder), Tatum Hutchinson (18de plek algeheel en 6de plek 10 jaar en onder), Alexis Peringuey (21ste plek algeheel en 7de 10 jaar en onder), Mia Cillie (23ste plek algeheel en 12 de 8 jaar en onder) and Tatum Swart (24ste plek algeheel en 4de plek 11 jaar en oor).

Vir Vlak 6 het die volgende akrobate gekwalifiseer en die WP span gehaal: Nina Koen (1st plek algeheel en 1ste plek 13 jaar en onder 16), Carla Theron (3de plek algeheel en 2de plek 13 jaar en onder 16), Jessica Theron (4de plek algeheel en 3de plek 13 jaar en onder 16), Kaylin Blanckenberg (5de plek algeheel en 1ste 16 jaar en oor), Isabella Rosslee (6de plek algeheel en 4 plek 13 jaar en onder 16), Carli Duvenhage (8ste plek algeheel en 2de 11 jaar en onder 13) en Carla de Wet (9de plek algeheel en 2de plek algeheel en 2de 16 jaar en oor ).

Die beste twee akrobate in elke vlak van elk provinsie sal daarna deelneem aan die SA Akro Sport kompetisie in Johannesburg op 2 en 3 Julie 2021.

Van Links na regs agter: Nina Koen, Carla Theron, Kaylin Blanckenberg, Jessica Theron Carla se Wet Carli Duvenhage, Isabella Rosslee
Van Links na regs 2de ry van voor: Alexis Peringuey, Amelie Lambrecht, Tatum Swart, Lara Sowden, Amy Beckwith
Van Links na regs 1ste ry van voor: Saskia Barnard, Caty-Ann Schlebusch, Mia Cillie, Tatum Hutchinson,
Heelvoor: Danika Mouton

Eksamen 2021

Academy of Acrobats het 20-22 April 2021 eksamens gedoen en uitstekend presteer.  
64 akrobate het eksamen gedoen van die studio.

49 kinders het Honours with Distinction (90-100%) verwerf, 12 Kinders het Honours (85-89%) verwerf, 1 kind het Highly commended (80-84%) verwerf en 2 kinders het Commended (70-79%) verwerf.

Top persteerders was: Pienk (Level2) Layla Armstrong 95%, Blue (Level 3) Lienke Van Vuuren 98%, Orange (Level 4) Tatum Hutchinson & Cayla Terblanch both 99%, Yellow(Level 5) Mignon van Rensburg & Vida Gomes both 97,5%, Silver (Level 6) Saskia Barnard 96%, Tan (Level 7) Leela Schultz, Burgandy (Level 8) Danika Mouton 97,5%, Emerald (Level 10) 98,5%, Red (Level 11) Isabella Rosslee 99,5%,  Junior Student (Level 13) Nina Koen 99,5%, Senior Student (Level 14) Marizaan Hartzenberg 85.6%, Associate 1 (Level 15) Kaylin Blankenberg 89.3%..

Foto:

Links na regs agter: Isabella Rosslee, Nina Koen,  Kaylin Blanckenberg, Alida Krige
Links na regs 2de ry van agter: Leela Schultz, Tatum Hutchinson,  Mignon van Rensburg, Cayla Terblanche
Links na regs 3de ry van agter: Vida Gomes, Lienke Van Vuuren, Saskia Barnard,
Links na regs voorste ry: Layla Armstrong, Danika Mouton