Op 19 Junie 2021 het Academy of Acrobats se akrobate het aan die Interprovinsiale kompetisie via Zoom (‘n eerste vir Akro Dans Sport) deelgeneem om die Wes-Kaap provinsie te verteenwoordig.
Die volgende akrobate het in Vlak twee die volgende plekke in Wes-Kaap provinsie se ranklys verwerf:
Anke Steenekamp nr 2(sal provinsie verteenwoordig by Suid-Akrikaanse Akro Dans Sport sodra nuwe datum vasgestel is), Lara Sowden 3de, Amy Beckwith 6 de, Danika Mouton 7de, Caty-Ann Schlebusch 9de, Saskia Barnard 10 de, Alexis Peringuey 11de, Amelie Lambrecht 16de, Tatum Hutchinson 17de, Mia Cillie 18 de en Tatum Swart 22ste.
Die volgende akrobate het in Vlak 6 die volgende plekke in die Wes-Kaap provinsie se ranglys verwerf: Nina Koen 3de, Isabella Rosslee 4 de, Kaylin Blanckenberg 5de, Jessica Theron 6de, Carla Theron 7de, Carli Duvenhage 8ste en Carla decWet 10de.
Foto vlak 2:
Links agter Alexis Peringuey, Anke Steenekamp, Lara Sowden, Tatum Swart, Amy Beckwith.
Links voor: Amelie Lambrecht, Tatum Hutchison, Caty-Ann Schlebusch, Saskia Barnard, Mia Cillie
Heel voor middel: Danika Mouton

Foto vlak 6:
Links agter: Jessica Theron, Kaylin Blanckenberg, Carla de Wet, Nina Koen
Links voor: Carli Duvenhage, Carla Theron, Isabella Rosslee.
